450px-the_thinker_close.jpg

Ek is alom bekend as die ‘ewige student’. Na 4 wonderlike jaar op Stellenbosch, waar ek per ongeluk n B.Sc verwerf het, het my strewe om n titel te kry my genoodsaak om na die Goudstad te swerf, waar ek die afgelope 5 jaar leer hoe om mense rond te ruk as n chiropraktisyn.