Hier is ek!

April 24, 2007

Hier is ek nou… Nog altyd gedink mense wat goed op die internet skryf vir ander om te lees is… man om eerlik te wees, MAL! Maar sedert ek self n keer of wat iemand se blog besoek het, het ek begin dink: ‘Miskien’. En sedert ek die eerste keer: ‘Miskien’ gedink het, het my gedagtes so gevorder dat ek nou vandag, 24 April 2007, as’t ware my “debuut” maak. So, welkom aan my!

Ek sal nou maar my eerste blog kort hou, en maar net die water toets. So hier gaan hy!!!
Toets een, twee, drie…